Schools

Suidies groet ons graad 7 leerders

Suid-Natal Primêr het ons graad 7-leerders tydens 'n kerkdiens gegroet, waar elke leerder 'n Bybel ontvang het.

Die Suidies skooljaar is besig om tot ‘n einde te kom, en die vakansiegees begin al by almal posvat.

Suid-Natal Primêr het ons graad 7-leerders tydens ‘n kerkdiens gegroet, waar elke leerder ‘n Bybel ontvang het. Daarna het hulle deur ‘n erewag gestap tot by die hek.

Volgende week is ons graad R-leerders se gradeplegtigheid sowel as die res van die skool se prysuitdelings, en die opgewondenheid is sigbaar.

Hulle het hierdie jaar baie hard gewerk en merkwaardige vordering gemaak. Die leerders sien uit daarna om graad 1 toe te gaan en is vol hoop en verwagting vir die nuwe jaar.

Vandag laat ons die aap uit die mou oor…

‘Dis nog maar eerste hoepel’ beteken die voorraad is nog volop.

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button