Graad 7’s: ‘n Afsluiting vol herinneringe en ‘n nuwe begin
Die leerders het elkeen 'n standaard Bybel van die skool ontvang om saam te neem op hul pad die toekoms in…
Dis feitlik die einde van 2024 en die graad 7’s het hul laaste vak op 22 November 2024 afgelê.
Die graad 7’s en hul ouers teenwoordig het ‘n kerk-afsluitingsfunksie bygewoon, wat deur Dr. Oosthuysen gelei is.
Die leerders het elkeen ‘n standaard Bybel van die skool ontvang om saam te neem op hul pad die toekoms in…
Intussen is dit nooit vaarwel nie! Ons oefen vir die prysuitdeling, maak ‘n draai by ‘Wild Waves’ en sien uit na die resultate op ons rapporte!
Vandag laat ons die aap uit die mou oor…
“Die hond in die pot kry” beteken tuiskom as etenstyd reeds verby is.
HAVE YOUR SAY
Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram
