Schools

Suid-Natal Primêr leerders leer deur navorsing en leierskap

Die Graad 6-leerders neem ook deel aan 'n demokratiese klaspresidentverkiesing.

Suid-Natal Primêr leerders van Graad 4 tot 7 is tans besig met kreatiewe en insiggewende projekte in hul onderskeie vakke.

Deur navorsing en aanbiedings brei hulle hul kennis uit en ontwikkel waardevolle kommunikasie- en navorsingsvaardighede.

Die Graad 6-leerders neem ook deel aan ‘n demokratiese klaspresidentverkiesing, waar hulle eerstehands leer hoe demokrasie, verantwoordelike leierskap en die stemproses werk.

So word hulle voorberei om verantwoordelike burgers van die toekoms te wees

HAVE YOUR SAY

Like the South Coast Herald’s Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Herald in Google News and Top Stories.

Back to top button