LR129976

VERKOOP VAN ONROERENDE EIENDOM Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 34(1) van die Insolvensiewet Nr 24 van 1936 dat MARGATE FURNISHERS CC Registrasie Nommer 1987/017157/23 van voorneme is om die onroerende eiendom Erf 3046 Margate te verkoop wat deel vorm van die besigheid wat bedryf word onder die naam en styl van MARGATE FURNISHERS te 3046 Margate Marine Drive Margate 4275, aan IANINC (PTY) LTD Registrasie Nommer 2022/377311/07 na die verstryking van 30 (Dertig) dae en nie meer as 60 (Sestig) dae vanaf die datum van publikasie hiervan.
Kerry Loukakis
Prokureurs
6 Vikings Straat
Margate 4275
Tel : 039 317 3374
Verw:
KL/INC- 001F.

Reference Number: LR129976

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button