Local newsLocal sportNewsSport

Kuswag Skool bied suksesvolle nag golf aan

Hou die Facebookblad en koerante dop in vir toekomstige datums en meer inligting oor die volgende naggholf by Kuswag Skool

Daar is altyd ‘n eerste keer vir alles en Kuswag Skool kan weer spog met ‘n eerste in Amanzimtoti en uit ondervinding sê dat naggholf groot pret is.

Op Vrydagaand, 24 Mei, het Kuswag Skool die aand, wat ‘n belewenis was, aangebied. Kuswag Skool wil baie dankie sê aan die fantastiese borge asook aan elke speler en persoon wat die aand moontlik gemaak het. Plekke is reeds bespreek vir die volgende geleentheid. Hou die Facebookblad en koerante dop in vir toekomstige datums en meer inligting oor die volgende naggholf by Kuswag Skool. Dit beloof om nog groter en beter te wees.

 

DID YOU KNOW?
Click on the words highlighted in red to read more on this and related topics.
To receive news links via WhatsApp, send an invite to 061 694 6047
The South Coast Sun is also on Facebook, Twitter, Instagram and Pinterest – why not join us there?

Do you have more information pertaining to this story?
Feel free to let us know by commenting on our Facebook page or you can contact our newsroom on 031 903 2341 and speak to a journalist.

(Comments posted on this issue may be used for publication in the Sun)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from South Coast Sun in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button