Local NewsLocal newsNews

Refentse kuier by The Art Farm

Hier is jou kans om kaartjies te wen en saam met bekende Afrikaanse sterre te kuier

DIE lekker kuier saam met Afrikaanse sterre by The Art Farm duur voort.

Volgende op die lys is Refentse wat kom kuier en wat ’n geselligheid gaan dit nie wees nie..

’n Gelukkige leser staan ’n kans om twee kaartjies te wen om die aand saam met Refentse op 11 Augustus te geniet.

Al wat jy moet doen is om CANTARE te SMS na 48440 voor 14 Julie om 4nm. (SMSe kos R1.50 per SMS)

Die gelukkige nommers sal 21 Julie getrek word en die wenners sal oor die naweek in kennis gestel word.

Wenners moet bereid wees om afgeneem te word.

Hierdie kompetisie is as fondsinsamelingsprojek vir die Cantare Kinderkoor geloods – ’n nie-winsgewende organisasie met pryse deur The Art Farm geborg.

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Alberton Record: 060 644 5264 Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Southern Courier in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button