RN135901
KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN BESTORWE BOEDELS Boedel No.: 001071/2026 In die boedel van wyle: James Danil Johannes Muller ID-nommer: 4105295040086, Adres: Bloekomlaan 1, SUNDRA, wat oorlede is op 16 Oktober 2024. Alle persone wat vorderinge teen bogenoemde boedel het, word hiermee versoek om hul vorderinge by die ondergetekende in te dien binne 30 dae (of soos aangedui) na die datum van publikasie hiervan. Naam en Adres van Eksekuteur: Ida McGill Adres: Panoramalaan 64 Kempton Park uitbr 5, 1619 E-pos: boedeleen@gmail.com Telefoon: 083 470 1894 Datum van publikasie: 21 Oktober 2026
Reference Number: RN135901