CP010091

KENNISGEWING VAN AANSOEK IN MEDIA
Ons, Leamogetswe Multi Development Services, as die gemagtigde agent vir die geregistreerde eienaar van die Restant van Erf 139, Lydenburg Township, gee hiermee kennis ingevolge Artikel 98(1)(b) van die Thaba Chweu SPLUM By-wet 2016, vir die Hersonering van “Besigheid 1” na “Besigheid 1”

met `n digtheid van 64

wooneenhede per hektaar.

Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende normale kantoorure by die kantoor

van die Stadsbeplanner:

Kedibone Kgwedi

E-pos: Kedibone.Kgwedi@tclm.gov.za,

Kantoornommer:

013- 235-7300/88

te Lydenburg,

Cnr Viljoen & Sentralstraat vir `n tydperk van 30 dae vanaf

die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.

Besware teen of vertoe ten opsigte van die aansoek moet skriftelik by die Munisipale Bestuurder by Thaba Chweu Plaaslike Munisipaliteit,

Posbus 61, Lydenburg 1120 ingedien of gerig word.

Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende gewone kantoorure by

`n adres hierbo bywoon waar

`n amptenaar van die Munisipaliteit sal daardie persoon bystaan om die persoon se beswaar binne

die bogenoemde tydperk

te transkribeer.

Adres van die agent:

Erf 3936, Uitbreiding 8

Mashishing 1123

Sel: 076-503-1280

E-pos: leamogetswemds@gmail.com

Reference Number: CP010091

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button