LK000260
AGRI MEGASTORE
(EDMS) BPK
(In Likwidasie)
Meesters verw:
B16/2026
Kennis geskied hiermee dat die ondergenoemde as Mede- Likwidateurs aangestel is en dat persone wat enigiets aan die Boedel verskuldig is onmiddellik hul skulde by genoemde Likwidateurs moet vereffen. `n TWEEDE (ALGEMENE) VERGADERING VAN SKULDEISERS van bogenoemde Boedel sal op WOENSDAG, 5 AUGUSTUS 2026 om 10h00 te die MEESTER BLOEMFONTEIN gehou word vir die volgende doeleindes:
1.bewys van eise;
2. Verslag van Likwidateurs te aanvaar; en
3.om besluite en opdragte te aanvaar. MEDE-LIKWIDATEURS:
p/a CK TRUST
POSBUS 27,
BLOEMFONTEIN,
9300.
Tel 051 4036648.
Reference Number: LK000260