PB002741
P197-B/W VISSER S E J IN DIE BOEDEL VAN WYLE SUSARA ENGELA JACOBA VISSER Identiteitsnommer: 340412 0015 08 7 gebore op 12 APRIL 1934 en oorlede op 15 NOVEMBER 2023, getroud binne gemeenskap van goed met ZACHARIA PETRUS VISSER, Identiteitsnommer: 470126 5024 08 2, met laaste adres HELDERSIG WOONSTEL NR. 4, NOORDERSTRAAT 15, PARYS, 9585. BOEDEL NR. 8899/2023 MEESTER VAN DIE VRYSTAATSE HO HOF, BLOEMFONTEIN Ingevolge Artikel 35(5) van Wet 66 van 1965 word hiermee kennis gegee dat duplikate van die Eerste- en Finale Likwidasie- en-Distribusierekening in bogemelde boedel in die kantore van die Meester van die Ho Hof, BLOEMFONTEIN en die Landdros te PARYS gedurende `n tydperk van 21 dae vanaf 17 JULIE 2026 ter insae l vir alle persone wat daarby belang het. Indien binne genoemde tydperk geen besware daarteen by die betrokke Meester ingedien word nie, gaan die Eksekuteur oor tot die uitbetalings ingevolge gemelde rekening. GETEKEN te PARYS op hede die 25ste dag van JUNIE 2026. DU TOIT, BUTLER & OLCKERS Dolfstraat 63 POSBUS 43 PARYS 9585 Tel.: (056) 811 2181 Verw.: CCB/ss/BW191
Reference Number: PB002741