PB002746

P202-VERLORE AKTE ERF 2620 K E N N I S G E W I N G VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Sertifikaat van Verenigde Titel T8406/1990 uitgereik kragtens Artikel 40 van die Registrasie van Aktes Wet, nommer 47 van 1937 ten gunste van FRANS ENGELBERTUS VAN DER MERWE, Identiteitsnommer 420330 5029 00 7 en AMANDA VAN DER MERWE, Identiteitsnommer 441215 0028 08 5 getroud binne gemeenskap van goedere met mekaar ten opsigte van sekere ERF 2620, GELE IN DIE DORP EN DISTRIK PARYS wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te BLOEMFONTEIN, Nelson Mandela Dr 85, Bloemfontein Sentraal, binne 2 (TWEE) weke vanaf 16 JULIE 2026, synde die datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te PARYS op hierdie 13de dag van JULIE 2026 COETZEES ING Prokureurs vir Aansoeker Buitenstraat 25 /Posbus 5 PARYS, 9585 E- pos: j12@coetzeesattorneys.com Tel: 056 811 2136 (VERW. MNR JP COETZEE (JNR)/ADT/MAT9429)

Reference Number: PB002746

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button