PB002894
P263- KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 16(2)(A) (II) VAN DIE NGWATHE MUNISIPALE GRONDGEBRUIKBEPLANNINGSVERORDENING, 2018, VIR DIE WYSIGING VAN DIE GRONDGEBRUIKSKEMA KENNISGEWING INGEVOLGE ARTIKEL 16(2)(a)(ii) VAN DIE NGWATHE MUNISIPALE GRONDGEBRUIKBEPLANNINGSVERORDENING, 2018, VIR DIE WYSIGING VAN DIE GRONDGEBRUIKSKEMA Ek, Tinus Janse van Rensburg, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 821, Parys, gele te Fouchestraat 9, Parys, gee hiermee ingevolge Artikel 16 (2)(a)(ii) van die Ngwathe Munisipale Grondgebruikbeplanningsverordening, 2018, kennis dat `n aansoek ingedien is vir die wysiging van die Ngwathe Grondgebruikskema deur die hersonering van Erf 551, Parys, vanaf `Residensieel 1` na `Algemene Residensieel`, met die doel om `n dubbel verdieping woonstel blok goed te keur met 12 eenhede. Die publiek word hiermee uitgenooi om skriftelike kommentaar, besware of verto, tesame met die redes daarvoor, by die volgende adres in te dien: Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, Liebenbergstraat, of Posbus 359, Parys, 9585, of per e-pos: admin@ngwathe.co.za Alle relevante dokumente met betrekking tot die aansoek sal gedurende normale kantoorure ter insae beskikbaar wees by die kantore van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit en die gemagtigde agent. Enige persoon wat teen die aansoek beswaar wil maak of verto in verband daarmee wil indien, tesame met die redes daarvoor, moet sodanige beswaar, kommentaar of verto skriftelik by die Munisipaliteit by bogenoemde adres indien binne `n tydperk van 30 dae vanaf die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing, synde vanaf 9 Oktober 2026 tot 9 November 2026. Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende normale kantoorure die munisipale kantore by bogenoemde adres besoek, waar `n amptenaar sodanige persoon sal bystaan met die optekening van sy of haar beswaar, kommentaar of verto. Enige persoon wat `n beswaar, kommentaar of verto indien, sal in kennis gestel word indien `n verhoor met betrekking tot die aansoek gehou word. Agent se Besonderhede: Vaalplan Town & Regional Planners, M.C. Janse van Rensburg, Livingstone Boulevard 43, Vanderbijlpark, 1911, Tel: (016) 981 0507, E-pos: tinus@vaalplan.co.za, Webblad: www.vaalplan.co.za Ek, Tinus Janse van Rensburg, synde die gemagtigde agent van die eienaar van Erf 821, Parys, gele te Fouchestraat 9, Parys, gee hiermee ingevolge Artikel 16(2)(a)(ii) van die Ngwathe Munisipale Grondgebruikbeplanningsverordening, 2018, kennis dat `n aansoek ingedien is vir die wysiging van die Ngwathe Grondgebruikskema deur die hersonering van Erf 551, Parys, vanaf `Residensieel 1` na `Algemene Residensieel`, met die doel om `n dubbel verdieping woonstel blok goed te keur met 12 eenhede. Die publiek word hiermee uitgenooi om skriftelike kommentaar, besware of verto, tesame met die redes daarvoor, by die volgende adres in te dien: Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, Liebenbergstraat, of Posbus 359, Parys, 9585, of per e-pos: admin@ngwathe.co.za Alle relevante dokumente met betrekking tot die aansoek sal gedurende normale kantoorure ter insae beskikbaar wees by die kantore van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit en die gemagtigde agent. Enige persoon wat teen die aansoek beswaar wil maak of verto in verband daarmee wil indien, tesame met die redes daarvoor, moet sodanige beswaar, kommentaar of verto skriftelik by die Munisipaliteit by bogenoemde adres indien binne `n tydperk van 30 dae vanaf die datum van die eerste publikasie van hierdie kennisgewing, synde vanaf 9 Oktober 2026 tot 9 November 2026. Enige persoon wat nie kan skryf nie, kan gedurende normale kantoorure die munisipale kantore by bogenoemde adres besoek, waar `n amptenaar sodanige persoon sal bystaan met die optekening van sy of haar beswaar, kommentaar of verto. Enige persoon wat `n beswaar, kommentaar of verto indien, sal in kennis gestel word indien `n verhoor met betrekking tot die aansoek gehou word. Agent se Besonderhede: Vaalplan Town & Regional Planners, M.C. Janse van Rensburg, Livingstone Boulevard 43, Vanderbijlpark, 1911, Tel: (016) 981 0507, E-pos: tinus@vaalplan.co.za, Webblad: www.vaalplan.co.za
Reference Number: PB002894