PB002898
P267-VERLORE AKTE ERF 961 K E N N I S G E W I N G VERLORE OF VERNIETIGDE TITELBEWYS Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68 van die Registrasie van Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om die uitreiking van `n gesertifiseerde afskrif van Transportakte T21741/1993 gepasseer deur FRIEDHELM HEINRICH RUTKOWSKI, (Identiteitsnommer 320714 5036 00 8) Getroud Binne Gemeenskap van Goedere met HELGA RUTKOWSKI, ten gunste van WERNER RUTKOWSI, (Identiteitsnommer 610115 5040 00 9), GETROUD BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE, ten opsigte van sekere RESTANT VAN GEDEELTE 1 VAN ERF 961, GELE IN DIE DORP EN DISTRIK PARYS wat verlore geraak het of vernietig is. Alle belanghebbendes wat teen die uitreiking van sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoek om dit skriftelik in te dien by die Registrateur van Aktes: Vrystaat te BLOEMFONTEIN, Nelson Mandela Dr 85, Bloemfontein Sentraal, binne 2 (TWEE) weke vanaf 8 OKTOBER 2026, synde die datum van publikasie van hierdie kennisgewing. Gedateer te PARYS op hierdie 1STE dag van OKTOBER 2026 COETZEES ING Prokureurs vir Aansoeker Buitenstraat 25 /Posbus 5 PARYS,9585 E- pos: j12@coetzeesattorneys.com Tel: 056 811 2136 (VERW. MNR JP COETZEE (JNR)/ADT/MAT9696) _____________________________________________ ___________________________________
Reference Number: PB002898