SC000408
LOGO ERW00024
KENNISGEWING IN TERME VAN KLOUSULE 6 VAN DIE EMALAHLENI GRONDGEBRUIKSKEMA, 2010, GELEES TESAME MET GEDEELTE 80 VAN DIE EMALAHLENI RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKBESTUUR VERORDENING, 2016 – AANSOEK VIR “SPESIALE TOESTEMMING” OP ERF 1999, ACKERVILLE (BESKRYWING VAN EIENDOM)
Hierby word kennis gegee dat ek, die ondergetekende van voorneme is om aansoek te doen by die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit vir toestemming om bogenoemde grond aan te wend vir die volgende doeleindes: `n Telekommunikaise Mas & Basis Stasie
Planne en/of besonderhede van die aansoek mag gedurende normale kantoorure nagegaan word by die volgende adres: Direktoraat Ontwikkelings Beplanning,
3de vloer, Burgersentrum, Mandela Straat, Emalahleni, 1035. Kontak besonderhede van betrokke Munisipale Amptenare is soos volg- 013 690 6354 /
013 690 6480. Enige persoon of persone wat enige beswaar het teen die toestaan van die aansoek, moet sodanige geskrewe beswaar volledig gemotiveer, soos vereis in Gedeeltes 103 en 104 van die Emalahleni Ruimtelike Beplannings en Grondgebruikbestuur Verordenning, 2016, indien by die Munisipale Bestuurder, Posbus 3, Emalahleni sowel as die ondergetekende, nie later nie as 9 November 2026 (Datum van advertensie:
9 Oktober 2026 &
16 Oktober 2026).
Agent: Erwee Property Consultants CC;
Posbus 13464, Riverside, 1226;
Tel: 082 882 7440;
Faks: 086 513 0163;
Epos: admin@erweetpc.co.za;
Verw: OT0711 – Ackerville
Reference Number: SC000408