SC000416
KENNISGEWING STEVE TSHWETE WYSIGINGSKEMA 262, BYLAAG A238 KENNISGEWING VAN DIE AANSOEK OM DIE WYSIGING VAN DIE STEVE TSHWETE LAND USE SCHEME, 2019, INGEVOLGE ARTIKELS 62(1) EN 94(1) (A) VAN DIE STEVE TSHWETE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKS- BESTUURSVERORDENING, 2016 Ek, Jaco Peter le Roux, van Afriplan CC synde die gemagtigde agent van die eienaar van Gedeelte 1 van Erf 808, Middelburg gee hiermee ingevolge Artikel 94(1)(a) van die Steve Tshwete Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiks- bestuursverordening, 2016, kennis dat ons by Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die Steve Tshwete Grondgebruikskema, 2019, deur die hersonering van Gedeelte 1 van Erf 808, Middelburg, gele te Samora Machelstraat 9 vanaf “Residensieel Sone 1” na “Besigheid Sone 3” beperk tot `n veartsenykliniek, kantore en verwante gebruike wat gewoonlik bykomstig is tot die bedryf van `n veartsenykliniek. Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit, Munisipale gebou, Wandererslaan, Middelburg, 1050, vir `n tydperk van 30 dae vanaf
2 Oktober 2026 (laaste datum vir kommentare
2 November 2026). Enige persoon wat nie kan skryf nie sal tydens kantoor-ure deur `n amptenaar by die Kantoor van die Munisipale Bestuurder bygestaan word om kommentaar in te dien. Besware of verto ten opsigte van die aansoek moet binne `n tydperk van 30 dae vanaf
2 Oktober 2026, skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by Posbus 14, Middelburg, 1050, ingedien of gerig word. Besonderhede van die agent: Afriplan CC, John Magagulastraat 14, Middelburg 1050. Tel: 013 282 8035 E- pos: : jaco@afriplan.com/vicky@afriplan.com
Reference Number: SC000416