TA017236
KENNISGEWING VAN GRONDONTWIK-
KELINGSAANSOEK IN GEVOLGE DIE STAD MBOMBELA SE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKSBESTUUR BYWET
Ek, Tebogo Molepo van die firma GAP Development Planners, het `n grondontwik-
kelingsaansoek ingedien onder verwysingsnommer numbers (RT/26/00009) ingevolge hoofstuk 6, gelees met artikel 59(2), en Artikel 50 van die Stad Mbombela se Ruimtelike Beplanning en Grondge-
bruiksbestuursverordening, 2019, gelees met die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur, 2013 (Wet 16 van 2013) en die Regulasies daarvan vir die opheffing van die beperkende Voorwaarde E kragtens Akte van Oordrag T9528/2022, met die doel om `n reg- van-weg serwituut oor die Oorblywende Gedeelte van Gedeelte 6 (`n gedeelte van Gedeelte 5) van die plaas De Rust 12-JU te verwyder ten gunste van Gedeelte 119 (`n gedeelte van gedeelte 6) van die plaas De Rust 12 JU. Die betrokke eiendom is 950 m vanaf die Hazyview- polisiestasie langs die R40-pad gele, by die volgende GPS-kordinate:
25 3`16.47″S 31 7`52.66″E.
`n Afskrif van die aansoek/e en ondersteunende dokumentasie is verkrygbaar gedurende normale kantoor ure by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, Kantoor 205, Burgersentrum, Nel Straat 1, Mbombela, 1201 of by die volgende kontak nommer: 013-759-2185.
Geskrewe kommentaar of besware tesame met die redes vir beswaar moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat aan: Die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1200 of by die Registrasie afdeling van Rekords, Eerste verdieping, Burgersentrum, Nelstraat 1, Mbombela; of gefaks word na 013-759-2070; of e-pos aan: registry@mbombela.gov.za nie later as 27 Julie 2026.
Die formaat vir die kommentaar vir besware is beskikbaar by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipaliteit se webwerf (www.mbombela.gov.za).
Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommentaar saam te stel.
Applikant se Kontakbesonderhede:
Naam: GAP Development Planners
Fisiese Adres: 26 Russell straat, Nelspruit
Telefoon Nommer:
013-752- 7513
E-pos: admin@gapdevelopments.co.za
Reference Number: TA017236