TA017241
KENNISGEWING VAN GROND ONTWIKKELINGSAANSOEK INGEVOLGE DIE MBOMBELA BYWET OP RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKSBESTUUR, 2019
Ons Sibiya Le Roux Town and Regional Planners het `n aansoek grond ontwikkeling ingedien ingevolge Artikel 58 (AM/26/00433) en 69
(RT/26/00011) (gelees met Hoofstuk 6) van die Mbombela Bywet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur, 2019 vir die hersonering en verwydering van titelakte voorwardes van die Restant van Gedeelte 64 van die Plaas Witrivier 64-JU. Hersoenring vanaf “Residensieel” na “Toerisme” vir `n hotel en verwydering van voorwaarde 2 bl 5 van
T 2663/2014. Die gedeelte is beide te 64 Oak Road Witrivier.
Die oogmerk van die aansoeke is om toe te laat vir die ontwikkeling van `n hotel en verwydering van voorwardes. `n Afskrif van die aansoeke en stawende dokumentasie is verkrygbaar gedurende gewone kantoorure by die Kantoor van die Senior Bestuurder: Grond-
gebruiksbestuur, Kantoor 205, Burgersentrum, Nelstraat 1, Mbombela, 1201 wie gekontak kan word op die volgende kontaknommer: 013- 759-2185.
Geskrewe kommentaar of besware tesame met die redes daarvoor moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat aan die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1200 of by die Registrasie afdeling van Rekords, Eerste verdieping, Burgersentrum, Nelstraat 1, Mbombela; of gefaks word na 013-759-2070; of per e-pos aan: registry@mbombela.gov.za teen nie later as 25 Julie 2026 nie.
Die formaat vir die kommentaar vir besware is beskikbaar by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipaliteit se webwerf (www.mbombela.gov.za). Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommentaar saam te stel.
Adres van agent: Sibiya Le Roux Town & Regional Planners,
P.O. Box 707, Sonpark, 1206, 44 Kingfisher Street, Nelspruit,
Tel: 013 -013-0311,
Faks: 086-416-8236,
Epos: admin@slrplan.co.za.
Verw: Reandre Hotel & Conference Centre
Reference Number: TA017241