Local newsNews

Senior burgers geniet unieke vertoning

Tydens die vertoning word die boervrou in die geskiedenis van Suid-Afrika uitgebeeld.

Die inwoners van die Esda Aftree-oord het Vrydag ‘n eenman vertoning, Die Boervrou geniet.

Die vertoning word opgevoer deur die bekende persoonlikheid en besigheidsvrou van Heidelberg, Sandra Taljaard.

Solidariteit Helpende Hand se Springs-tak, onder voorsitterskap van Martie de Villiers het daartoe bygedra dat die opvoering in by die aftree-oord kon plaasvind.

Tydens die vertoning word die boervrou in die geskiedenis van Suid-Afrika uitgebeeld.

Die inwoners het die toneelstuk geniet, met vele wat met Taljaard se vertolking van die geskiedenis kon identifiseer.




ALSO READ: Eerste bokstoenooi vir 2024

ALSO READ: Promoting cleanliness and style in the taxi industry

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button