Local newsNews

Snoesige winter vir DBV diere danksy skenking

Die groep kom die laaste Woensdag van elke maand bymekaar om saam aan die volgende projek te hekel en brei.

Die MachKnitz-breiers het Woensdag ‘n groot skenking aan die Springs DBV gemaak.

Hierdie flukse vroue het ongeveer 103 komberse en 75 honde truie aan die DBV geskenk wat sal versker dat die diere hierdie winter knus en warm sal wees.

Die groep kom die laaste Woensdag van elke maand by die A-Cafe in Dersley Park bymekaar om saam aan die volgende projek te hekel en brei.




ALSO CHECK: Mense, troeteldiere geniet wedren

ALSO CHECK: Ekurhuleni gee terugvoer oor herstelwerk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button