LettersOpinion

Dankie Esda Ouetehuis

Esda Ouetehuis was my eggenoot en ons pa se laste woning. Hy is 1 Mei daar opgeneem en op die aand van 22 Mei oorlede.

Baie groot was sy leiding, maar met sagte hande en liefde is hy versorg deur al die verpleeg personeel.

Ons wil net die volgende personeel bedank: Sr S Putter, Sr M Van Zyl, Sn M Matlatse, Sn L Motha, C du Toit, P Mbatha, J Spint, J Pieterse, Sr V Nhlanhla, Sn R Moeketsi, F Mdluli, S Mamba, K Twala, L Mkwanazi en P Tsikane.

Baie dankie ook aan Magdeleen en die kantoor personeel.

Ons is julle ewig dankbaar wat julle vir hom gedoen het.

Swaar was die tyding wat ons die nag ontvang het met die afsterwe van Driaan.

Weereens baie dankie.

Sy vrou Ina Strydom, sy seun Flip, dogter Sannette en skoonseun Alby Visagie en die drie kleinkinders Roelof, Nella en Ricardo.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button