LettersOpinion

Opregte dank vir geleentheid by Wheels and Wings

Hiermee wil ons as kerkraad, predikant en gemeentelede 'n besondere woord van dank rig aan ons eie plaaslike mondstuk, die Springs Advertiser.

Baie dankie vir die geleentheid om deel te kon wees van die suksesvolle aksie geloods deur die koerant.

Die Wheels and Wings skoudag het ons weereens laat voel ons is deel van ‘n breĆ« gemeenskap as net kerke.
Die teetuin wat ‘n reuse sukses en ons glo almal wat insette gelewer of ondersteun het, het die warme gevoel ervaar.
Opregte dank vir die toekenning wat ons teetuin op die dag ontvang het.
Mag die hande vat met ons plaaslike ‘nuusdraer’ voortgaan tot welwese van die hele Springs gemeenskap.
MM Kriel,
Saakgelastigde, NG Gemeente Springs-Noord.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button