
Sy vertoning is wel klaargemaak binne die beplande tyd.
Daar was net te veel aanhangers wat CDs, fotos en handtekeninge wou hê om nog ‘n song of twee te sing.
Ons leef in die 20ste eeu en die mense bring in elk geval hul eie drankies in of daar nou bier te koop is of nie.
Dit was in elk geval ‘n fees, nie ‘n outydse basaar nie.
Ons het lank na die vertoning nog heerlik gesels, en hy het ook Springs en sy mense bedank vir die goeie ontvangs, en dit het uit sy hart gekom.
Dankie aan Dominee Pierre Roets en elkeen wat dit moontlik gemaak het.
Ek is groot Snotkop fan.
Marie van der Sandt.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



