LettersOpinion

Lees voor jy begin skryf

Is onderwysers veronderstel om die matriek vraestelle deur te gaan voordat leerlinge skryf? In my tyd het die onderwysers die eerste en laaste woord op elke bladsy gelees sowel as die grafieke of sketse genoem op die bladsye. Nou is daar kinders wat noodgedwonge een van hul matriekvakke moet her in die nuwe jaar as …

Is onderwysers veronderstel om die matriek vraestelle deur te gaan voordat leerlinge skryf?

In my tyd het die onderwysers die eerste en laaste woord op elke bladsy gelees sowel as die grafieke of sketse genoem op die bladsye.

Nou is daar kinders wat noodgedwonge een van hul matriekvakke moet her in die nuwe jaar as gevolg van verkeerde vraestelle wat uitgedeel is.

Ek glo eerlikwaar nie dit is die leerlinge se verantwoordelikheid om hul eie vraestelle na te gaan nie.

Kinders is alreeds so gespanne dat hulle nie nog dié verantwoordelikheid ook kan dra nie.

Wonder maar net voor wie se deur die skuld gelê gaan word, die skool of die onderwys departement?

Anna Patat

Connect with us:

Have a story? Send Anna Robertson an email on annar@caxton.co.za or contact her on 011 812 4820.

Like our Facebook page and follow us on Twitter as well as our journalists @SpringsJournOne and @SpringsJournTwo.

For news straight to your phone, invite us on BBM – 7EFABEF1 or join us on WhatsApp on 079 408 9334.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button