LettersOpinion

Petersfield inwoners hyg na asem

Ontevrede Petersfield inwoner skryf:

Aan die hoof en terrein personeel van Hoërskool Hugenote wil ons, die inwoners naby die skool, net baie dankie sê dat ons elke winter moet verstik aan die rook van smeulende gras wat op die skoolterrein lê.

Die rook is baie erg en ons huise vrot binne al is die vensters en deure toe.

Ons neuse brand, ons het hoofpyn en ons sukkel om asem te haal.

Na talle klagtes is hulle nie veel gepla om aandag daaraan te skenk nie.

Hoekom kan julle nie ook julle gesnyde gras by ’n stortingsterrein gaan weggooi, soos al die inwoners van Springs nie?

• Die skool is op 24 Augustus gevra vir kommentaar, maar geen antwoord is teen druktyd ontvang nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Springs Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button