Local newsNews

Kollegepark se o.11’s speel kookwater krieket

Die skole-krieketseisoen is aan die gang met vele jongelinge wat opslae maak. Laerskool Kollegepark se 0.11's staan sterk.

VANDERBIJLPARK  – Die Laerskool Kollegepark se o.11A-krieketspan het dié week teen Volkskool gespeel en die Parkies het nie teruggehou nie.

 Zaiden Barkley was die ster kolwer vir die dag en het 106* lopies van 84 balle gemoker.  Fourie de Lange se boulaanval het amok gesaai.

Hy het 5 paaltjies in 5 beurte geneem en slegs 26 lopies afgestaan. Kollegepark het rede om trots te wees op hierdie jong krieketspan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: [email protected]
Back to top button