Top stories
-
-
Elizma en Dream het ʼn droomjaar
Local newsElizma du Preez en haar perd, Dream se harde werk, toewyding en deursettingsvermoë is 'n inspirasie vir alle jong perderuiters.
-
ELM-7 uit op borgtog
NewsSewe munisipale werkers wat met ’n beweerde R10 miljoen-elektrisiteitsbedrogspul verbind word, is op borgtog vrygelaat, maar die vermeende meesterbrein bly…
-
Teixeira skop DA se verkiesingsveldtog in Midvaal af
NewsDie DA se burgemeesterskandidaat sê die party wil op die vordering van die afgelope vyf jaar voortbou.
-
Liggies geniet gesinstee saam met Ruan Tennant
Local newsDit was 'n lekker kuier-oggend vir oud en jonk by Lewenslig en Kredo se gesinstee Saterdag.
-
Ryan-sibbe verower elk ’n nasionale titel
NewsHulle neem eersdaags aan die Prima Redenaars se landfinaal deel.
-
Vaal volgende in die ry vir digitale transformasie
NewsDie Gautengse Departement van e-Regering is huidiglik besig om tegnologie vir regeringsdienste meer toeganklik vir inwoners te maak.
-
Laerskool Midvaal wen Sedibeng Laerskole A-liga
NewsDissipline, harde werk en spanwerk het aan Laerskool Midvaal ’n eerste plek besorg.
-
Vaalpark Primêr se hokkiekampioene
NewsVeels geluk aan Vaalpark Primêr se o13-A hokkiespan. Julle is die beste van die beste in die Noord-Vrystaat.
-
LS Kollegepark se sterre skitter by Con Spirito
NewsDit is nie net altyd sportsterre wat uitblink nie, die keer het die leerlinge op die verhoog geskitter.
-
DA betoog buite hof teen Malema
NewsVlootkontrak en geld wat weg is is, is volgends die DA baie meer.
-
Transvalia trots op hul Emri Prinsloo van Zyl
Local newsDie Universiteit van die Vrystaat se 45ste Matrikulant van die Jaar kompetisie is in volle swang. Die finale ronte vind…











