Bruid van die Jaar 2026

Vaalweekblad se Bruid van die Jaar kompetisie vir 2026 is amptelike oop vir inskrywings.

Die kompetisie strek oor die tydperk Januarie tot Desember 2026.  Stuur gerus jou inskrywing nadat jy getroud is.  Hierdie kompetisie is slegs vir plaaslike bruide (Parys en Vaaldriehoek).

Foto’s kan ge-epos word aan Penelope by penny@mooivaal.co.za.  Tesame met jou foto, stuur vir ons die bruid en bruidegom se naam en van, datum van hul troue en in watter dorp hulle gevestig is.

Sevanah & Pieter Goosen
28 Februarie 2026
André & Chanél Nagel
4 April 2026
Simoné en Jurgens Crowie
14 Maart 2026
Harry & Luanique Littleton
28 Februarie 2026
Janitha en Stefan Coetzer
3 Januarie 2026
Hennie en Ashley Erasmus
14 Maart 2026
Brandon en Donnisha Streicher
28 Maart 2026
Shaun & Suné Maximo
7 Maart 2026
Willie en Ansie Davel
21 Maart 2026
Carmen en Chris Herbst
14 Februarie 2026
Jason en Caroline Jordaan
20 Maart 2026
Bernico en Esmerelda Van Tonder
10 Januarie 2026
Logyn en Jarod Kruger
27 Februarie 2026
Alexa en Raynardt Engelbrecht
25 April 2026
Bonita en Henry Madeleyn
28 Februarie 2026
Sorika en Gys Verster
2 Mei 2026
Jolynne en Christiaan du Preez
24 April 2026
Henrico Mong en Jessica Lombaard
14 Februarie 2026
Back to top button