News

Vliegtuig se verdwyning na 50 jaar steeds ‘n raaisel

Deur die jare was daar verskeie gerugte, soos dat hulle iewers in Afrika moes land en gevange gehou is. Vandag, meer as 50 jaar later, is daar steeds geen antwoorde nie.

Wie onthou nog die hartseer gebeure toe twee mans uit die Vaaldriehoek, Helmut Reichel van Helmut Motors, en sy vriend Leo Verholt, in Julie 1972 in hul ligte vliegtuig verdwyn het? Hulle so daarin na Duitsland gevlieg het om die Olimpiese Spele by te woon.

Deur die jare was daar verskeie gerugte, soos dat hulle iewers in Afrika moes land en gevange gehou is. Vandag, meer as 50 jaar later, is daar steeds geen antwoorde nie.

Lees meer hieroor in Vaalweekbld se 55 jaar herdenkingsboek, Legendes en Ellendes uit die Vaal. Die boek bevat ook ander nuusgebeure, hartseer sowel as humoristies, wat die afgelope vyf dekades in die Vaal afgespeel het.

Die boek kos R350 en sluit BTW en aflewering in die Vaaldriehoek in. Dit kan ook as ‘n geskenk na iemand in ‘n ander dorp versend word (posgeld ekstra). Vir meer inligting of om ‘n boek te bestel, stuur jou naam en adres in ‘n SMS of WhatsApp-boodskap na Retha by 083 246 0523.

Illustrasiefoto: ‘n Piper Twin Comanche soos die een waarin die twee vriende verdwyn het.

******************************************************************************************

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button