NewsNews

Drie vas ná moord op Vrystaatse boer

‘n Plaaswerker van die 73-jarige mnr. Johan Prinsloo is Saterdag in hegtenis geneem vir sy moord op 30 November en nog twee mans is daarna ook in Kroonstad vir die moord gearresteer.

Aldrie is burgers van Lesotho. Wyle mnr Prinsloo wat ook ‘n bemarkingsagent vir Vleissentraal in Kroonstad was, was die oggend om 07:30 op sy kleinhoewe buite Koppies saam met van sy werknemers toe ‘n man met ‘n vuurwapen skielik op hom en ‘n werker afgestorm en skote begin skiet het. Mnr. Prinsloo en die werker het probeer vlug, maar nog ‘n skoot is afgevuur wat mnr. Prinsloo noodlottig gewond het. Hy is op die toneel dood verklaar. Lees meer van die storie hier

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gugulethu Kgongoane

Gugulethu Kgongoane is the Online Editor of Sedibeng Ster. Email: gugu@mooivaal.co.za She is also an online journalist of Vaalweekblad. Email: gugu@mooivaal.co.za
Back to top button