GalleriesSchools galleries

Graad een parrabeen

Ouers het met ’n knop in die keel gegroet en die nuwelinge

Met blink gepoetste skoolskoene en volgepakte tassies het graad eens hul skoolloopbaan begin.

Dit was Woensdag, 15 Januarie, terug hok toe vir duisende leerders en vir baie was dit die begin van hul skoolloopbaan.

Ouers het met ’n knop in die keel gegroet en die nuwelinge, maar dié nuwelinge het vinnig maats gemaak en sommer dadelik begin inkleur.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button