Local newsNewsUpdate
Gebede vir Clarence-gesin
Die gemeenskap van eMalahleni word gevra om die Clarence-gesin in hulle gebede te onthou.

Die begrafnis van Francois Clarence vind vandag (Maandag 23 Maart) om 13:00 uit die NG Panorama Kerk plaas.
’n Weerligstraal het Francois verlede week noodlottig getref op die A-rugbyveld van die Hoër Tegniese Skool. Hy was deel van die eerste hokkiespan van HTS.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

















