GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Denim-dag by HGH
Die generale van Hoërskool Generaal Hertzog het hul beste denim-uitrustings aangehad, in die hoop om as een van die finaliste gekies te word.

Die generale van Hoërskool Generaal Hertzog het hul beste denim-uitrustings aangehad, in die hoop om as een van die finaliste gekies te word.
Hulle het op Vrydag 17 Februarie die loopplank aangedurf, waar beoordelaars en mede-skoliere moes stem vir hul finaliste.
Die mnr. en mej. Hertzog sal in Maart plaasvind.
VOL GALLERY HIER:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!