GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Die mooistes uitgesoek
Vir die eerste keer was daar ’n Mej. Krielie ook vir die junior dogters.

Die Mnr. en Mej. Kriel het op Vrydag 11 Augustus by Hoërskool Kriel plaasgevind.
Vir die eerste keer was daar ’n Mej. Krielie ook vir die junior dogters.
Elijah Sobaren was die wenner van Mnr. Macho, terwyl Sije van Zyl as Mej. Kriel gekroon was. Lechandre Brown was ook aangewys as die eerste Mej. Krielie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




































































































































































































