
’n Alleen staande voertuig laat suspisie lei na verdagte besig om gesteelde koper kabels te ‘laai’.
Op 24 Augustus het die SACCW (South African Community Crime Watch) se sektor leier van Del Judor ’n verdagte man op heterdaad betrap, besig om gesteelde kabels syne te maak.

Die opgerolde koper kabel wat gevind is.
Die insident het verander in ’n jaag tot sukses.
Lees die volle berig in die volgende uitgawe van die Witbank Nuus.
LEES OOK
https://www.citizen.co.za/witbank-news/53549/huis-word-weggedra-weens-geen-krag/
https://www.citizen.co.za/witbank-news/96879/suspect-arrested-suspected-stolen-copper-cable/
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
