NewsSchools

Lekker mark by HGH

Leerlinge van Hoërskool Generaal Hertzog het mark gehou.

Leerlinge van Hoërskool Generaal Hertzog het mark gehou.

Op 1 September het HGH se leerlinge bietjie die boeke opsygeskuif en pret gehad om die Lente te verwelkom.


Mnr. Pierre Compton, en mee. Elmarie Botha, Nikita Badenhorst en Shaney Saunders is die teikens vir die waterballon-gooi.


Armand Botha geniet die aartappel-krul.

Daar was verskillende stalletjies met baie lekker etes en ’n paar met karnaval speletjies.


Nonfanelo Vilakazi, en Thabang Riba lag lekker saam.


Nikita Swarts besig om lekkers te bak.

Een van die hoogtepunte van die mark was die waterballon-gooi waar die leerders hul onderwysers as teikens kon gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button