CrimeNews

Meld sake aan, smeek SAPD en SACCW

’n Inbraak in Bezuidenhoutstraat het lelik skeef geloop vir ’n inbreker toe mnr. Frik van Dyk, ’n reaksielid van die SACCW (South African Community Crime Watch) hom in Odendaalstraat vasgetrek het.

’n Inbraak in Bezuidenhoutstraat het lelik skeef geloop vir ’n inbreker toe mnr. Frik van Dyk, ’n reaksielid van die SACCW (South African Community Crime Watch) hom in Odendaalstraat vasgetrek het.

Dit het op Donderdag 12 Oktober plaasgevind maar die inbreker is vrygelaat, aangesien die eienaar van die huis nie ’n saak by die polisiestasie gaan maak het nie.


Die huis in Bezuidenhoutstraat wat skade gely het weens ’n inbraak op Donderdag 12 Oktober.

“Ons doen ’n dringende beroep op die publiek om sake by die polisiestasie te gaan aanmeld, om sodoende die misdaad te probeer bekamp,” het me. Maureen Scheepers van die SACCW gesê.

Lees die volle artikel in die volgende uitgawe van die WITBANK NUUS.

LEES OOK

https://www.citizen.co.za/witbank-news/98215/saccw-welcomes-new-blood/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/94702/saccw-vang-een-verdagte-na-huisroof/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button