
’n Middelburgse polisieman is Sondag geskiet deur vermeende kapers op die Zaaihoek-pad.
Hierdie insident volg na ao. Wimpie Botha ’n saak van veediefstal in die area opgevolg het.

Die voertuig waarmee Adjudant Offisier Wimpie Botha gery het ten tye van die aanval op Sondag 19 November.
Hy is in beide bene geskiet en sterk tans aan in Life Cosmos Hospitaal.
Lees die volle berig in hierdie week se WITBANK NUUS.
LEES OOK
https://www.citizen.co.za/witbank-news/83523/doodgeskiet-vir-hangertjie-en-selfoon/
https://www.citizen.co.za/witbank-news/77065/gesinsmoord-eis-twee/
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
