News

“Panic-mechanic” in hof

Op die toneel is twee gesteelde Ford Ranger-bakkies, twee Nissan NP200-bakkies en twee ander voertuie gevind.

Die deurbraak van ’n motordiefstal sindikaat wat in Augustus 2017 in Eaglestraat plaasgevind het lewer meer inligting na die verdagte homself oorgegee het aan Witbank Polisiestasie.

WITBANK NUUS het berig gelewer oor die motordiefstal sindikaat wat steeds op vrye voet was na die SAPD toegesak het op sy tuiste na inligting van gesteelde voertuie verkry is.

Op die toneel is twee gesteelde Ford Ranger-bakkies, twee Nissan NP200-bakkies en twee ander voertuie gevind.

Vier verdagtes is op daardie dag in hegtenis geneem waarop van die man op vlug geslaan het.

Eers laat in September maand het die verdagte, Shaun van Vuuren homself oorhandig aan polisie.

Lees die volle artikel in die nuutste WITBANK NUUS.

LEES OOK:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/77418/snelweg-kapers-sak-weer-toe/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/75180/kapers-sit-jou-in-jou-kattebak-en-gaan-cruise/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button