Local newsNews

Ysterperde kuier lekker by Boesmanland

Live Free, Ride Free se eerste ‘dayjol’ was ’n reuse sukses.

Live Free, Ride Free se eerste ‘dayjol’ was ’n reuse sukses.

Saterdag 4 Mei het die gebrul van motorfietse by Boesmanland gedreun.

Isabella Henrico en Driena Pienaar.

Die manne het kom spog met hul ysterperde en daar is tot laat gesels en gekuier.

Daar is ook nie-bederfbare kos vir die Feed the Miner-projek ingesamel.

Elmarie Botha, Amelda Kleingeld en Erika Wheeler.

Lede van Live Free, Ride Free bedank almal wat die dag meegemaak het.

Johan en Bets van der Bank.
Koos en Mandie Venter en Christelle Reyneke.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button