Local newsNews

Dalene Genis en die Volle Evangelie Kerk

Dit was op Saterdag 4 Mei en deel van Dalene se boodskap was die lappop op die ashoop.

Die Volle Evangelie Kerk, Kruis Generasie het ’n heerlike damesoggend geniet en Dalene Genis was die spreker vir die oggend.

Hannetjie Huges en Rina Badenhorst.

Dit was op Saterdag 4 Mei en deel van Dalene se boodskap was die lappop op die ashoop.

Madelein Botes en Tanja van der Westhuizen.

“Alles op die ashoop verteenwoordig iets. Die skoene verteenwoordig armoede,” het sy gesê.

Adele Combrinck en May Els.

Sy het bygevoeg dat sy preek uit haar bediening genaamd Sieraad Vir As Bedieninge wat gebaseer is op Jesaja 61.

Annelie Combrinck en Tanyeshca van der Merwe.

Die dames het ’n heerlike gesellige oggend saam geniet.

Madelein Versteegh, Benita Lupke en Ivy de Bruyn.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button