Local newsNews

Oumense bederf deur VLU Nocturne

Dié tak het die inwoners op Maandag 13 Mei besoek en die pakkies afgelewer.

Oumas en oupas is baie kere vergete en word baie keer aan hul eie genade oorgelaat in tehuise.

Die Vroue Landbou-unie, Nocturne-tak het die inwoners van Immergroen Ouetehuis gaan bederf met heerlike leesstof en ’n koekie saam met die tee.

Die pakkies wat aan inwoners uitgegee is.

Dié tak het die inwoners op Maandag 13 Mei besoek en die pakkies afgelewer.

Hulle het 80 pakkies vir die inwoners uitgedeel en dit was beslis ’n groot bederf vir elkeen wat ’n pakkie ontvang het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Back to top button