Local newsNews
VIDEO: Hykie Berg in eMalahleni vandag
New Life kerk hou op Vrydag 28 Junie ’n dag om te onthou

Kom geniet ’n heerlike middag saam met Hykie Berg, Legacy Emergency Specialists en ander besonderse mense.
New Life kerk hou op Vrydag 28 Junie ’n dag om te onthou.

In die ‘Minor Hall’ gaan bogenoemde mense te sien wees, saam met G’s Ultimate, Little Eden en ook onder andere Caramia Speranza.
Verrigtinge skop om 15:00 af tot omstreeks 18:00 en hierdie dag is gebaseer rondom kinderveiligheid, kinderwelstand en ’n gelukkige kind – gees, verstand en siel.
Elizma kan gekontak word by 061 462 4368 vir verdere inligting.
VIDEO:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
