Local newsNews
Kapers verdwyn in die niet
Twee motors het haar voor en agter versper toe sy vanuit Skipperstraat in Pieterstraat in die stil buurt van Del Judor wou indraai

Kapings gebeur nie net saans nie.
Die 36-jarige Rozanne Rorich was op 2 Julie helder oordag etlike meters van haar huis af amper gekaap.
Twee motors het haar voor en agter versper toe sy vanuit Skipperstraat in Pieterstraat in die stil buurt van Del Judor wou indraai.
Terwyl sy verbete terugbaklei het, het sy gehoor hoe een van die verdagtes skree: “Take the girl in the car now!”.
Maar net soos die mans vanuit nêrens verskyn het, het hulle verdwyn sonder on Rozanne se kar, beursie of selfoon te vat.
Lees meer in Vrydag se uitgawe van WITBANK NUUS wat op 10 Julie op die rakke sal wees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
