Local newsMunicipalNews
Is jou swartsakke op jou sypaadjie?
Die volgende areas kan hul vullis solank regsit vir verwydering.

Emalahleni Munisipaliteit het die nuutste vullisverwydering skedule bekend gemaak en is as volg;
Vandag, 29 Junie sal die volgende areas se vullis verwyder word;
- Del Judor uitbreidings 1, 2 en 4
- Witbank uitbreiding 16
- Duvha Park uitbreiding 15
- Sentrale Besigheid Gebied (SBG)
- KwaGuqa uitbreiding 4,5,7 en 9
- Thushanang
- Lynnville uitbreiding 1
Môre, 30 Junie sal die volgende uitbreidings se vullis verwyder word;
- Bankenveld
- Tasbet Park uitbreiding 12
- Witbank uitbreiding 3,5,8,12 en 41
- Del Judor Proper
- KwaGuqa uitbreiding 10, RDP, 11, 14a,14b en 18
- Sentrale Besigheid Gebied (SBG)
- Paxton Korrektiewe Dienste
Donderdag, 1 Julie:
- Witbank uitbreiding10
- Highveld Park
- Model Park
- Blanchville
- Panorama
- Jackaroo Park
- Clearwater Estates
- Vosman uitbreiding 16
- Hlalanikahle uitbreiding 2, 3 en 4
- Sentrale Besigheid Gebied (SBG)
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telephone: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Email: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
