Local newsNews

Aksie-krieket was die hoogtepunt die naweek

Adrenalien het tydens die Action Sport SA interprovinsiale toernooi gevloei.

Al die aksie het die naweek by Strikers Zone Action Sports Arena plaasgevind.

Action Sport SA het vanaf 1 tot 6 Mei hulle interprovinsiale toer aangebied vir die mans krieketspanne +35, +40, +45 en +50.

Spanne van regoor die land het hier dinge kom uitspook in die strewe na nasionale glorie.

Keurders het ook ’n oog gehou en talent geïdentifiseer.

Witbank Arena het drie spanne ingeskryf ‒ ’n +35 uitnodigingspan, +35 en +40 span.

Vir Mpumalanga was dit ’n groot eer toe Johan Breytenbach van die +35 span gekies is vir die Suid-Afrikaanse span +40.

Het jy ’n storie om te vertel?

Stuur vir ons ’n epos na [email protected] of bel ons by 013 656 2490

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button