Local newsNews

Kom swaai ’n paar stokke vir ringbalspelers

’n Vierbal kos R1 400, om ’n gaatjie te borg ’n skrale R2 500 en ’n Vierbal plus ’n gaatjie beloop R3 500.

Die Mpumalanga Noordelike Ringbal-distrik (MNRD) verruil die ringbal vir ’n gholfballetjie en nooi almal uit om dit saam te kom geniet.

Die MNRD Gholfdag vind Vrydag, 19 Mei by Witbank Gholfklub plaas. Afslaan is om 09:00 en die formaat is ‘better ball scramble’.

’n Vierbal kos R1 400, om ’n gaatjie te borg ’n skrale R2 500 en ’n Vierbal plus ’n gaatjie beloop R3 500.

Gholfkarretjies kan by die Pro-shop bespreek word: 013 656 5031.

Skakel gerus vir Louwtjie Goosen om jou afslaan te bespreek: 076 191 5627 en vir Evette Groenewald vir gaatjie-besprekings: 082 463 9960.

 

Het jy ’n storie om te vertel?

 

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

 

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button