Vroue Landbou-unie se Celebré-tak leer meer oor kinderboeke
Hoe gemaak om 'n liefde vir lees by jou kind te kweek?
Die Vroue Landbou-Unie Celebré-tak het die boeke afgestof tydens hulle maandelikse bymekaarkoms.
Die lede het Woensdag, 19 Julie byeengekom en gesels oor kinderboeke en die belangrikheid om kinders te leer lees.

Woorde is die boustene in kinders se lewens.

“Veral met die digitale toestelle wat alles ‘oorgeneem’ het, is dit belangrik dat ouers kinders aanmoedig om gedrukte boeke te lees,” het Edna Cane, die gasspreker gesê.
Die tak het ook sanitêre produkte ingesamel vir ’n projek waarmee hulle besig is.

Het jy ’n storie om te vertel?
Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490
- Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
- Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram
HET JY GEWEET?
Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.
