Witbank rugbyklubs wen Laeveld besoekers 2-1
Die naweek se rugby was een vir die boeke met die tuisspan wat twee van die drie wedstryde teen Witrivier gewen het.
In wat in hoofletters beskryf kan word as ’n naelbyt-wedstryd het die Spur Witbank Mavericks, Witrivier met een punt gewen.
Die telling van 27-26 vertel van die wedstryd wat absolute dissipline van beide spanne op 18 April op Hoërskool Patriot se rugbyveld uitgestal het.
Nie een van die spanne het mekaar ’n duim toegegee nie.
Die tuisspan se fiksheid en veggees het die deurslag gegee.
SIEN AL DIE AKSIEFOTO’S HIER:












































































































































Ten spyte van die noue gaping op die telbord, weerspieël die uitslag die vordering wat in die span gemaak is.
LEES MEER: Witbank Ruygbyklub se speler van die jaar laat ‘magic’gebeur
Die 15-tal het by hul strukture gehou en hulle spelpatroon was bewys dat die ure se oefen en beplanning en genoeg skaaf aan sekere fases, beslis vrugte afgewerp het.
Witbank Ruygbyklub se speler van die jaar laat ‘magic’gebeur
— WitbankNews (@WitbankN) November 13, 2025
Lees meer hier: https://t.co/6fE0mDrupF#Witbanknews #Emalahleni #Rugby #2025
“Ons is gelukkig met die wen,” het die span se afrigter, Gerhard van der Heever laat hoor.
Lees die volle berig in die week se uitgawe van WITBANK NUUS.
Jou stad, jou storie soos dit gebeur. Bly op hoogte met die jongste nuus met WITBANK NUUS,
Volg ons op website, Facebook, X, Instagram or TikTok
Epos: info@witbanknews.co.za