Local news

Laerskool Klipfontein se o.9 krieketspan weet hoe om te ‘loop’ en bal te slaan

Die veld was vol opgewondenheid en albei spanne het hul beste gegee.

Laerskool Klipfontein en Laerskool Kragbron se o.9 krieketspanne het gewys hoe krieket gespeel moet word verlede week op 27 Julie.

Albei spanne het reggestaan vir die wedstryd by Laerskool Klipfontein en die jong manne het nie teruggestaan met die krieketkolwe nie.

Alhoewel albei spanne hul beste gegee het, was daar net een wenner met 27 lopies: Laerskool Klipfontein.

Lees meer in hierdie week se uitgawe van die WITBANK NUUS.

Deel jou nuusbrokkies met ons

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Witbank News in Google News and Top Stories.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button