SC000323
KENNISGEWING STEVE TSHWETE WYSIGINGSKEMA 267 BYLAAG A243 KENNISGEWING VAN DIE AANSOEK OM DIE WYSIGING VAN DIE STEVE TSHWETE GRONDGE BRUIKSKEMA, 2019, INGEVOLGE ARTIKELS 62 (1) EN 94 (1)(A) VAN DIE STEVE TSHWETE RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKSBE- STUURSVERORDENING, 2016
Ek, Jaco Peter le Roux
(Pr Pln 1467/2011), van Afriplan BK
(1994/029217/23) synde die gemagtigde agent van die eienaar van Gedeelte 19 van Erf 2236, Middelburg X8 gee hiermee ingevolge Artikel 94(1)(a)) van die Steve Tshwete Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbe-
stuursverordening, 2016, kennis dat ons by Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit aansoek gedoen het vir die wysiging van die Steve Tshwete Grondgebruikskema, 2019, deur die hersonering van die eiendom, geteken te Dalene Mattheestraat 8 vanaf “Residensie l Sone 1” na “Inrigting Sone” vir `n Geintegreerde Residensiele Sorgsentrum vir bejaardes.
Besonderhede van die aansoek l ter insae gedurende gewone kantoorure by die kantoor van die Munisipale Bestuurder, Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit, Munisipale gebou, Wandererslaan, Middelburg, 1050, vir `n tydperk van 30 dae vanaf
4 September 2026 (laaste datum vir kommentare
5 Oktober 2026). Enige persoon wat nie kan skryf nie sal tydens kantoor-ure deur `n amptenaar by die Kantoor van die Munisipale Bestuurder bygestaan word om kommentaar in te dien. Besware of verto` ten opsigte van die aansoek moet binne `n tydperk van 30 dae vanaf
4 September 2026, skriftelik by of tot die Munisipale Bestuurder by bovermelde adres of by
Posbus 14, Middelburg, 1050, ingedien of gerig word.
Besonderhede van die agent: Afriplan CC,
John Magagulastraat 14, Middelburg 1050 Tel: 013 282 8035 E-pos: jaco@afriplan.com / vicky@afriplan.com
Reference Number: SC000323